Amper 29 dae nadat Kobus Cronje (58) dood is, lê sy lyk nog in die staatslykhuis van die Tygerberg-hospitaal terwyl sy vrou, Nina, hom ’n waardige begrafnis wil gee. Maar die forensiese patologiediens van die Wes-Kaapse departement van gesondheid wag vir mediese verslae van die laaste hospitaal waar Cronje behandel is, sê Robert Daniels, ’n..
Continue reading…
Vrou wag al 29 dae vir man se lyk omrede staatslykhuis nog geen lykskouing gedoen het
Enjoyed this post? Share it!
Lyk van vermoorde pasiënt onder bed gevind by Stellenbosch Hosptiaal
’n Pasiënt van 41 jaar is in Stellenbosch se provinsiale hospitaal vermoor. Die man is vermoedelik verwurg. Sy lyk is Woensdag omstreeks 01:25 onder ’n hospitaalbed gevind. Die Wes-Kaapse departement van gesondheid het die voorval bevestig. Die man se familie is van sy dood in kennis gestel. Die forensiese dienste sal ’n lykskouing doen om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermiste pasiënt se lyk ná 2 weke in hospitaal-dak gekry
Die lyk van ’n pasiënt wat in die Stellenbosch- Provinsiale hospitaal behandeling ontvang het, is in ’n makabere voorval in die dak van die hospitaal gekry nadat hy sowat twee weke terug verdwyn het. Die man (61), vermoedelik van die Paarl of Stellenbosch, was baie siek en deurmekaar toe hy twee weke gelede spoorloos uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Measles Vaccinations Declining Throughout U.S.Title: Measles Vaccinations Declining Throughout U.S.Category: Health NewsCreated: 6/3/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/3/2025 12:00:00 AM
- Vape Package Warnings Can Deter Use, But Current Rules Are LackingTitle: Vape Package Warnings Can Deter Use, But Current Rules Are LackingCategory: Health NewsCreated: 6/3/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/3/2025 12:00:00 AM
- Breast Cancer Screening In Women's 40s Can Save LivesTitle: Breast Cancer Screening In Women's 40s Can Save LivesCategory: Health NewsCreated: 6/3/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/3/2025 12:00:00 AM
- How Does A Pregnant Woman's Weight Influence Her Child's Infection Risk?Title: How Does A Pregnant Woman's Weight Influence Her Child's Infection Risk?Category: Health NewsCreated: 6/4/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/4/2025 12:00:00 AM
- FDA Issues Highest Alert Over Tomato Recall in 3 Southern StatesTitle: FDA Issues Highest Alert Over Tomato Recall in 3 Southern StatesCategory: Health NewsCreated: 6/2/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/3/2025 12:00:00 AM
- Self-Employment Is Good For Heart Health, Especially For WomenTitle: Self-Employment Is Good For Heart Health, Especially For WomenCategory: Health NewsCreated: 6/3/2025 12:00:00 AMLast Editorial Review: 6/3/2025 12:00:00 AM








