Die lyk van ’n pasiënt wat in die Stellenbosch- Provinsiale hospitaal behandeling ontvang het, is in ’n makabere voorval in die dak van die hospitaal gekry nadat hy sowat twee weke terug verdwyn het. Die man (61), vermoedelik van die Paarl of Stellenbosch, was baie siek en deurmekaar toe hy twee weke gelede spoorloos uit..
Continue reading…
Vermiste pasiënt se lyk ná 2 weke in hospitaal-dak gekry
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Openbare werke beoog om uiteindelik nuwe staatslykhuis te bou na jare se uitstel
Bouwerk het begin om die grootste staatslykhuis in die Wes-Kaap – wat 3 800 lykskouings per jaar doen – te vervang. Dit volg ná jare se beplanning en uitstel. Die Wes-Kaapse departemente van gesondheid en openbare werke het pas aangekondig daar is begin met die projek van R281 miljoen. Dit sal 23 maande neem om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kind in Wes-Kaap dood aan witseerkeel
’n 10-jarige meisie van die Nomzamo-township naby die Strand is dood en drie familielede is besmet met die hoogs aansteeklike bakteriële siekte witseerkeel, het die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement Maandag bevestig. Die meisie het op 3 Augustus positief getoets vir die siekte en is die volgende dag dood “weens die erns van die siekte”, sê Mark van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Smoking Can Really Weaken the HeartTitle: Smoking Can Really Weaken the HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathTitle: Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansTitle: Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartTitle: Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialTitle: New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Dogs Get Healthier When People Get FitterTitle: Dogs Get Healthier When People Get FitterCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM