Dit is toe so dat die regte van psigiatriese pasiënte by die Tower-hospitaal in Fort Beaufort in die Oos-Kaap daagliks geskend word, het die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters (Sasop) ná ’n ondersoek gesê.
Dit kom nadat Rapport drie weke gelede oor die skokkende toestande berig het waaronder 323 pasiënte daar aangehou word.
Continue reading…