‘n 65-jarige pasiënt is glo in ’n hospitaal in Port Elizabeth aangesê om in ’n kombers te urineer, weens die tekort aan bedpanne.
Donovan Nolan is in Februarie in die Dora Nginza-hospitaal in die stad opgeneem waar hy op ’n staalbedtrollie sonder ’n matras, kombers of kussing moes lê.
Continue reading…