Die hersiene NGV-wetsontwerp wat Donderdag uitgereik is, dui aan dat belastingbetalers gaan mettertyd moet opdok vir die ANC se beplande Nasionale Gesondheidsversekering (NGV). Volgens die verslag word daar uitgestippel dat persoonlike-inkomstebelasting in die laaste fase van NGV se inwerkingstelling verhoog kan word om daarvoor te betaal. Die wetsontwerp stippel nou dit nou baie duideliker uit..
Continue reading…