Neem kennis: Foto kan sensitiewe lesers onstel.
Berdus Henrico, wat Dinsdag 6 Februarie tydens ’n plaasaanval in die Melkrivier-omgewing in Limpopo geskiet is, het teen Donderdag 12:00 steeds met twee koeëls in sy skouer en arm gesit.
Hoewel hy vir X-strale Polokwane toe gestuur is en gisternag weer in die F.H. Odendaal-hospitaal op Modimolle opgeneem is, het hy daarna nog nie verdere behandeling ontvang vir die skietwonde nie, het sy verloofde, Estelle Niewenhuys, aan Die Pos gesê.
Continue reading…

















