Suid-Afrika se gesondheidsektor het tans ’n landswye tekort aan lewensnoodsaaklike entstof wat voorkomend is vir Witseerkeel asook ’n entstof ter voorkoming van klem in die kaak. Die tekort het ouers nie net gefrustreerd gelaat nie, maar veroorsaak woede en angs omdat hul geliefdes se algehele toestand bedreig word. Die tekort aan die entstof is ’n..
Continue reading…
ANC owerheid nalatig om betyds voorraad aan te vul van lewensnoodsaaklike entstof, nou sit SA met landswye tekort – kinders se gesondheidstoestand word nou bedreig
Enjoyed this post? Share it!
Pasiënte mag toilet by die Frere-hospitaal in Oos-Londen net drie keer per dag gebruik
Die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement ondersoek aantygings van pasiënte wat sê hulle mag die toilet by die Frere-hospitaal in Oos-Londen net drie keer per dag gebruik. As hulle die toilet buite die geskeduleerde toilet-tye ná elke ete wil gebruik, sal dit sonder die hulp van verpleegsters wees. Sinethemba Joya (29), ’n pasiënt van Kaapstad wat in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kind in Wes-Kaap dood aan witseerkeel
’n 10-jarige meisie van die Nomzamo-township naby die Strand is dood en drie familielede is besmet met die hoogs aansteeklike bakteriële siekte witseerkeel, het die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement Maandag bevestig. Die meisie het op 3 Augustus positief getoets vir die siekte en is die volgende dag dood “weens die erns van die siekte”, sê Mark van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Smoking Can Really Weaken the HeartTitle: Smoking Can Really Weaken the HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathTitle: Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansTitle: Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartTitle: Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialTitle: New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Dogs Get Healthier When People Get FitterTitle: Dogs Get Healthier When People Get FitterCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM