Die Noord-Kaapse departement van gesondheid kan hom regmaak vir eise van R60 miljoen vir skadevergoeding nadat hy mediese nalatigheid by die geboorte van drie babas erken het. Die bedrae wat geëis word, moet nog in verdere verhore bewys word. Dit volg op drie siviele gedinge wat die afgelope drie weke in die hooggeregshof in Kimberley..
Continue reading…
Noord-Kaapse departement van gesondheid staar Miljoene rande se eise in gesig vir nalatigheid by 3 geboortes
Enjoyed this post? Share it!
Familie word van bakpoort na stuurpoort gestuur by Steve Biko Hospitaal na seun se ongeluk
Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is weereens onder die vergrootglas geplaas nadat nog klagtes na vore gekom het. ’n Familie van die Moot sê die hospitaal was nalatig nadat ’n geliefde verlede Woensdag in die hospitaal opgeneem is. Jayden Pieterse (27) is in die hospitaal opgeneem nadat hy in ’n verskeersongeluk betrokke was. Die ongeluk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noord-Kaapse LUR van gesondheid moet opdok vir bejaarde se onderbeen
Die Noord-Kaapse LUR van gesondheid is Woensdag in die hooggeregshof in Kimberley beveel om die mediese en regskoste te betaal van ’n bejaarde man wat sy onderbeen weens mediese nalatigheid verloor het. Regter Mpho Mamosebo het in haar uitspraak gesê dit ontstem haar dat ’n kundige soos dr. Qebelo Maseme, wat vir die LUR getuig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Smoking Can Really Weaken the HeartTitle: Smoking Can Really Weaken the HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathTitle: Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansTitle: Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartTitle: Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialTitle: New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Dogs Get Healthier When People Get FitterTitle: Dogs Get Healthier When People Get FitterCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM