Buite die lykshuis drom desperate groepies familielede saam om te wag vir ’n geliefde se lyk. Sodra die wind draai, tref die stank jou. ’n Man, wat anoniem wil bly, vertel sy broer is Maandag doodgeskiet in Vosloorus en hy het gekom om hom te kom haal. “Ons hoor by die ander families hier daar..
Continue reading…