Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het vandag tydens ʼn konferensie gesê dat indien daar nie dringend ingegryp word en oplossings gevind word vir die enorme tekort aan verpleegpersoneel nie, staar ons ʼn moontlike nasionale gesondheidskrises in die oё. “Een van die grootste uitdagings in die verpleegbedryf in Suid-Afrika is die tekort aan verpleegpersoneel. Daar is..
Continue reading…
Enorme tekort aan verpleegpersoneel in SA – impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
WGO waarsku oor ’n volgende griep epidemie –Sal SA-regering gereed wees om so ’n krisis die hoof te bied as mens die huidige gesondheidskrisis van die land in ag neem?
Posted on Leave a comment
Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) van die Verenigde Nasies het ’n allesomvattende wêreld plan opgestel om ’n volgende griep epidemie te voorkom. Die plan word beskou as die mees omvattende aksie wat ten doel het om die wêreld voor te berei vir die volgende griep pandemie. Volgens die WGO is dit nie ’n kwessie van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Smoking Can Really Weaken the HeartTitle: Smoking Can Really Weaken the HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathTitle: Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansTitle: Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartTitle: Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialTitle: New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Dogs Get Healthier When People Get FitterTitle: Dogs Get Healthier When People Get FitterCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM