Die verkwisting van geld duur net voort en wek die indruk dat sulke ondersoeke ’n nuwe vorm van korrupsie is waar sekere mense hulleself verryk. Die Kompetisie Kommissie se ondersoek rondom Gesondheidsorg se ondersoek het die staat R196 miljoen gekos. Die vyf paneel lede is as volg vergoed: dr Cees Van Gent van Nederland het..
Continue reading…
ANC regime se ondersoek na privaat gesondheidsorg kos die belastingbetalers reeds miljoene Rand
Enjoyed this post? Share it!
Beplande Nasionale Gesondheid versekerings projek vertraag weens geld te kort, aangesien ANC se staatskas leeg is a.g.v korrupsie
Volgens Aaron Motsoaledi sal die beplande Nasionale Gesondheid versekerings projek tydelik vertraag word weens begrotings probleme. Daar word tans gekyk hoe daar meer as 2,000 gesondheidsorg personeel gewerf moet word terwyl die staat sal sorg dat beddens en linnegoed vir hospitale aangekoop sal word. Meningsvormers vra wat het van die linnegoed geword wat hulle jar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geld groot kopseer vir gesondheid in Gauteng
Die onlangse uitbreking van die dodelike listeriose in Gauteng is nie die grootste probleem wat die provinsiale gesondheidsdepartement in die gesig staar nie. Die min geld tot die einde van die finansiële jaar is vir die DA ’n bron van kommer.
Jack Bloom, die DA se woordvoerder in Gauteng, sê hoewel listeriose moeilik is om te bekamp, het die voorkoming van die siekte in werklikheid ’n minimale impak op die departement se funksionering.
Dr. Gwen Ramokgopa, Gauteng se LUR vir gesondheid, het Dinsdag by ’n voorlegging aan die provinsiale portefeuljekomitee oor gesondheid erken haar departement sukkel om die siekte te bekamp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medical Aid Advice & Health Tips
- Smoking Can Really Weaken the HeartTitle: Smoking Can Really Weaken the HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathTitle: Get Moving! Any Sports Can Lower Seniors' Odds of Early DeathCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansTitle: Too Few U.S. Cities Have Good Hurricane Evacuation PlansCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartTitle: Scientists Create Synthetic Mouse Embryo With Brain, Beating HeartCategory: Health NewsCreated: 8/26/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialTitle: New Multiple Sclerosis Treatment Shows Promise in TrialCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM
- Dogs Get Healthier When People Get FitterTitle: Dogs Get Healthier When People Get FitterCategory: Health NewsCreated: 8/25/2022 12:00:00 AMLast Editorial Review: 8/26/2022 12:00:00 AM