Met sowat 7 miljoen mense wat HIV-positief is, word dit die land met die hoogste aantal besmettings ter wêreld beskou. In die afgelope week het politieke leiers, geneeshere en wetenskaplikes almal hulle mening gege oor die geweldige krisis, en is dit beklemtoon dat die stryd nie laat vaar kan word teen die gevaarlike virus nie…
Continue reading…