Die ANC se Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het omstanders probeer paai deur te sê dat die regering wel ’n plan het met immigrante wat in SA se hospitale beland. Die minister het egter nie uitgewei om te verduidelik wat die plan behels nie, wat die vermoede laat bestaan dat die minister iets uit sy..
Continue reading…