Die bedrag van R30 miljard wat geoormerk is om die nuttelose Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te loods, moet eerder meer effektief gebruik word. Die VF Plus is van mening dat hierdie geld eerder gebruik kan word om sekuriteit te verbeter, aandag te gee aan die herstel en aankoop van toerusting by hospitale en klinieke by die..
Continue reading…